Motsoaledi het Dinsdag op ’n mediakonferensie waar ’n verslag oor die beraadslaging op ’n spitsberaad oor die krisis in die gesondheidsorgsektor uitgereik is, nie die vraag beantwoord oor of die kabinet die NGV-wetsontwerp al goedgekeur het nie. Wag en wees geduldig, was dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, se antwoord op ’n vraag oor hoe..
Continue reading…