Die 90-jarige bejaarde se bene was vol blou kolle en merke toe haar vriendin haar uit die Residentia Palmoord Ouetehuis verwyder het. Personeel van die ouetehuis het dit glo nie behandel nie. Vriende van ’n 90-jarige vrou wat vir drie jaar in Residentia Palmoord Ouetehuis gebly het, het agterdogtig begin raak toe sy drasties agteruit..
Continue reading…