Die regering wil graag ʼn Nasionale Gesondheid-program daar stel sodat die hele bevolking van Suid Afrika, toegang tot gratis mediese sorg kan kry. Die realiteit spreek egter boekdele. Na ‘n onsuksesvolle termyn as Minister van Gesondheid is Aaron Motsoaledi “herontplooi” na ʼn ander sektor van die kabinet. Onder sy heerskappy het 143 pasiënte gesterf in..
Continue reading…