Die mediese skema Discovery het op ‘n baie laat stadium aangekondig dat pasiënte wat by sekere hospitale inteken nou ‘n ekstra R5000 sal moet opdok of na ‘n goedgekeurde kliniek moet gaan. Die reëling sal van 1 Februarie 2019 geld en doktors is glad nie gelukkig met die aankondiging nie. Kenners wys daarop dat die..
Continue reading…