Dié aankondiging is gedoen ’n week nadat die departement gesê het hy gaan nie vanjaar 216 van sy pas gekwalifiseerde verpleërs aanstel nie. Lesemang Matuka, woordvoerder van die departement, sê hoewel die departement die verpleërs moet aanstel nadat hy die koste van hul studie die afgelope vier jaar gedra het, verhinder die begrotingstekort hom soms..
Continue reading…