Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het vandag tydens ʼn konferensie gesê dat indien daar nie dringend ingegryp word en oplossings gevind word vir die enorme tekort aan verpleegpersoneel nie, staar ons ʼn moontlike nasionale gesondheidskrises in die oё. “Een van die grootste uitdagings in die verpleegbedryf in Suid-Afrika is die tekort aan verpleegpersoneel. Daar is..
Continue reading…