Die staking by die San Michele-tehuis in Brakpan is vir eers opgeskort nadat “een van die pasiënte dood is”, het Ellen Bodoza, woordvoerder van die National Union of Public Service and Allied Workers (Nupsaw), gesê. Dié vakbond verteenwoordig die stakers. Bodoza het Maandag gesê hul lede het by die tehuis vir psigiatriese en gestremde pasiënte..
Continue reading…