Die Gautengse departement van gesondheid sal waarskynlik ’n reddingsboei moet kry, waarsku die DA. Jack Bloom, DA-woordvoerder oor gesondheid in Gauteng, sê dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, het verlede week bevestig die departement is sowat R5 miljard in die rooi. Bloom het haar op ’n vergadering van die Gautengse wetgewer se gesondheidskomitee oor..
Continue reading…