Die adviesfirma GTC waarsku dat lede van mediese fondse moet hulle staal vir verhogings van gemiddeld 8,8% in hul premies in 2020. GTC se hoof van konsultasiedienste oor gesondheidsorg, Jill Larkan, sê volgens Netwerk24 dat die Raad op Mediese Skemas (RMS) in sy 9 Julie omsendbrief aan mediese fondse verhogings van gemiddeld 5,4% voorgestel het…
Continue reading…