Meer as 12 jaar nadat bouwerk aan Kimberley se omstrede psigiatriese hospitaal begin het en nadat meer as R2 miljard reeds aan die projek bestee is, staan die hospitaal steeds leeg en ongebruik. Andrew Louw, die DA se provinsiale leier en premierskandidaat in die Noord-Kaap, het Woensdag op Wêreldgeestesgesondheidsdag die terrein saam met ’n DA-span..
Continue reading…