Suid-Afrikaanse kankerpasiënte en hul geliefdes het die mededingingskommissie se besluit om drie farmaseutiese maatskappy se pryse vir kankermedisyne te ondersoek geloof, en versoek dat die ondersoek so spoedig moontlik afgehandel moet word. Die mededingingskommissie het vroeër die week aangekondig dat hulle die internasionale farmaseutiese reuse Aspen, Pfizer en Roch ondersoek omdat die maatskappye na bewering..
Continue reading…
Pryse vir kankermedikasie word ondersoek
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!