Die Valke in Noordwes ondersoek kontrakte wat die provinsiale gesondheidsdepartement met private ambulansdienste aangegaan het, terwyl sowat 60 van die departement se eie ambulanse nie gebruik word nie. Die 61 splinternuwe ambulanse wat Noordwes se gesondheidsdepartement in November en Desember sowat R20 miljoen uit die sak gejaag het, is ná byna drie maande steeds nie..
Continue reading…
Miljoene betaal vir private ambulans-dienste in Noordwes Provinsie
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Geld groot kopseer vir gesondheid in Gauteng
Posted on Leave a comment
Die onlangse uitbreking van die dodelike listeriose in Gauteng is nie die grootste probleem wat die provinsiale gesondheidsdepartement in die gesig staar nie. Die min geld tot die einde van die finansiële jaar is vir die DA ’n bron van kommer.
Jack Bloom, die DA se woordvoerder in Gauteng, sê hoewel listeriose moeilik is om te bekamp, het die voorkoming van die siekte in werklikheid ’n minimale impak op die departement se funksionering.
Dr. Gwen Ramokgopa, Gauteng se LUR vir gesondheid, het Dinsdag by ’n voorlegging aan die provinsiale portefeuljekomitee oor gesondheid erken haar departement sukkel om die siekte te bekamp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!