Indien narkotiseurs meen dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en die beoogde prysbeheer ’n bedreiging vir hul beroep inhou, kan tot sowat 480 of ’n derde van hulle die land verlaat. Natalie Zimmelman, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Narkotiseurs (Sasa), het Dinsdag op ’n mediakonferensie die uitslae van ’n peiling onder narkotiseurs oor onder..
Continue reading…
480 narkotiseurs kan SA verlaat oor swak NGV
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe gesondheidsorg in die vooruitsig
Posted on Leave a comment
Die afskaffing van bybetalings op mediese dienste is een van die aanbevelings van die voorgestelde wet op mediese dienste. Volgens Aaron Motsoaelidi, minister van gesondheid, kan slegs 10% van die bevolking private gesondheidsorg bekostig en moet dit onmiddelik reggestel word. Tussengangers gaan ook afgeskaf word om te verseker dat lede direk gelde aan die mediese..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!