Die Vrystaatse gesondheidsdepartement ontken enige aandadigheid aan die dood van ’n pasiënt wat 15 dae lank op ’n noodoperasie gewag het. Frederick Thiart (77) van Edenburg is 14 Desember dood, twee dae nadat sy been geamputeer is. Thiart, ’n diabeet, het met erge pyn en gangreen in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein..
Continue reading…
Bejaarde man wat 15 dae lank op ’n noodoperasie gewag het, sterf
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfonteinse man wag 15 dae op noodoperasie
’n Bejaarde man wat vir 15 dae in erge pyn met gangreen weens diabetes in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein op ’n noodoperasie gewag het, is uiteindelik Dinsdagmiddag teater toe. Frederick Thiart (77) van Edenburg in die Vrystaat is met sere aan sy regterbeen deur ’n dokter na ’n chirurg by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ma wag op operasie, word ‘vergeet’ in stoorkamer
’n Vrou is woedend nadat haar sieklike ma, wat ’n noodoperasie aan ’n bloeiende maagseer moes ondergaan, ure lank in ’n stoorkamer in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein “vergeet” is. Desire Nel, ’n administrateur van Johannesburg, sê haar ma, Veronica (59), is Saterdag in die vroeë oggendure van die hospitaal op Odendaalsrus na Pelonomi oorgeplaas. Veronica,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse gesondheidsdepartement stort in duie na top spesialiste bedank
Gesondheidsorg in die Vrystaat steier steeds onder die voortdurende eksodus van sy topmedici. Pas het nog twee van die provinsie se voorste spesialiste, prof. Schalk Wentzel (55) by urologie en dr. Maryke Spruit (55) by kritieke sorg, bedank. Dr. Freek Bester, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se sentrale tak, sê om die ervaring van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Specialty Disability Insurance
Search NHI
Groceries & Flowers Online
Join the Chat Online
Yell Dating Online
Cheapest Car Hire in SA
Yell.co.za Free Ad Listings
Health Insurance News
- Should Medical Cannabis be used for Chronic Pain? – iTV.ie
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth?
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now!
- Send Valentine’s Flowers & Gifts to Your Loved One Online Today!
- IMF & World Banksters used ANC & “anti-racism” to Trick South Africa into Permanent Debt Slavery!
- Has Corporate SA Been Infected by ANC Corruption, Greed & Negligence? Dimension Data NTT Case Study
- Coincidence? High Court Rules in Favour of IS / Dimension Data, Both of Whom Failed to Keep Crucial IT Software Updated!
- WIN! Carnival Week for all Olight Flashlight & Knife Fans! The Flash Olight Sale is Here!
- ConCourt Declares UNISA Language Policy Unconstitutional in 5 Year Long Court Case!
- South Africans don’t fall for Ramaphosa’s Act – 82% say Corruption is Same or Worse Under Cyril!
- China Testing Sinovac Vaccine on SA Children – Offers SinoVac Packaging Facility in SA as Sweetener!
- African Union Playing Vaccine Victim Again Despite “Rich Countries” Having EIGHT Times More Covid Deaths per Million Population!
- Huge March Against “Vaccination Passports” in Amsterdam Draws 100,000 Protesters from Across the Political Spectrum!
- Zuma Does a Schabir Shaik and Gets Put on Medical Parole Immediately! ANC Leadership Still Protecting Zuma?
- ANC Unions Take Corrupt ANC Government to ANC ConCourt over Corrupt ANC Civil Service Salaries!