Twee pasgebore babas is dood ná ’n uitbreking van ’n weerstandige Klebsiella-bakterie in die Thelle Mogoerane-streekhospitaal in Vosloorus aan die Oos-Rand. Klebsiella-longontsteking is in die hospitaal se neonatale-eenheid geïdentifiseer. Lesemang Matuka, woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, sê sewe gevalle van Klebsiella-longontsteking is in Julie geïdentifiseer “en het ongelukkig tot die sterfte van twee..
Continue reading…