Die SA Aptekers Vereniging het die publiek gewaarsku teen die misbruik van medisyne. Die misbruik van oor-die-toonbank en voorgeskrewe medisyne is die oorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Verkeerde gebruik van veral kodeïen-bevattende medisyne kan lei tot verslawing en selfs tot dwelmweerstandige siektes. Die SAAV het die publiek versoek om seker te maak dat medikasie korrek gebruik..
Continue reading…
Waarskuwing rondom kodeïen
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!