Die Vrystaatse gesondheidsdepartement word deur R1,5 miljard se regseise in die gesig gestaar en het R300 miljoen se rekeninge aan krediteure wat betaal moet word. Dit blyk uit die departement se tweede kwartaalverslag wat in die Vrystaatse wetgewer se openbare rekeninge-komitee bespreek is. Butana Komphela, Vrystaatse LUR vir gesondheid, het voor die komitee gesê sy..
Continue reading…