Die inligting van meer as 4 000 tuberkulose-pasiënte uit 80 000 gevalle landwyd het in die Noord-Kaapse departement van gesondheid se inligtingstelsel “verlore” gegaan. Andrew Louw, Noord-Kaapse DA-leier, sê Fufe Makatong, LUR vir gesondheid, moet dringend ’n aksieplan opstel om dié pasiënte op te spoor. Die DA sê sy inligting kom uit die departement se..
Continue reading…