Die inligting van meer as 4 000 tuberkulose-pasiënte uit 80 000 gevalle landwyd het in die Noord-Kaapse departement van gesondheid se inligtingstelsel “verlore” gegaan. Andrew Louw, Noord-Kaapse DA-leier, sê Fufe Makatong, LUR vir gesondheid, moet dringend ’n aksieplan opstel om dié pasiënte op te spoor. Die DA sê sy inligting kom uit die departement se..
Continue reading…
4 000 tuberkulose-pasiënte landwyd is verlore in die Noord-Kaapse departement van gesondheid se inligtingstelsel
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede psigiatriese hospitaal in Kimberley wat belastingbetaler R2 miljard gekos het, steeds in onbruik
Meer as 12 jaar nadat bouwerk aan Kimberley se omstrede psigiatriese hospitaal begin het en nadat meer as R2 miljard reeds aan die projek bestee is, staan die hospitaal steeds leeg en ongebruik. Andrew Louw, die DA se provinsiale leier en premierskandidaat in die Noord-Kaap, het Woensdag op Wêreldgeestesgesondheidsdag die terrein saam met ’n DA-span..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsklinieke op Upington se krag in snikhete afgesny weens wanbetaling, medisyne moet dringend verskuif word
Medisyne in staatsklinieke op Upington wat glo na koeler bergplekke verskuif moes word omdat hul krag in die snikhete afgesny is, mors geld en lei tot swak dienslewering. Só sê Andrew Louw, Noord-Kaapse DA-leier, wat aan Fufe Makatong, die LUR vir gesondheid, geskryf het om te versoek dat die departement sy elektrisiteitsrekeninge betyds betaal. “Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe en moderne hospitaal in De Aar word wit olifant
Die nuwe en moderne hospitaal in De Aar is besig om in ’n wit olifant te ontaard, sê die DA, wat vandeesweek ’n oorsigbesoek daar gehad het. Isak Fritz, DA-woordvoerder van gesondheid, sê dit is hoog tyd dat Fufe Makatong, LUR van gesondheid, die hospitaal besoek. “Die hospitaal met sy moderne geriewe en tegnologie kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hospitaal in De Aar word leeg gesteel en gevandaliseer terwyl die departement van gesondheid skynbaar niks daaraan doen nie
Die ou Karoo Sentraal-hospitaal in De Aar in die Noord-Kaap word glo al maande lank bedags en snags “leeggesteel” en gevandaliseer terwyl die departement van gesondheid skynbaar niks daaraan doen nie. Die waskamer se toerusting is gesteel of gevandaliseer, sê inwoners. Só sê Martin Barnard wat in Visserstraat naby die hospitaal woon. Dié hospitaal het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Noord-Kaapse LUR van gesondheid moet opdok vir bejaarde se onderbeen
Die Noord-Kaapse LUR van gesondheid is Woensdag in die hooggeregshof in Kimberley beveel om die mediese en regskoste te betaal van ’n bejaarde man wat sy onderbeen weens mediese nalatigheid verloor het. Regter Mpho Mamosebo het in haar uitspraak gesê dit ontstem haar dat ’n kundige soos dr. Qebelo Maseme, wat vir die LUR getuig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Specialty Disability Insurance
Search NHI
Groceries & Flowers Online
Join the Chat Online
Yell Dating Online
Cheapest Car Hire in SA
Yell.co.za Free Ad Listings
Health Insurance News
- Should Medical Cannabis be used for Chronic Pain? – iTV.ie
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth?
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now!
- Send Valentine’s Flowers & Gifts to Your Loved One Online Today!
- IMF & World Banksters used ANC & “anti-racism” to Trick South Africa into Permanent Debt Slavery!
- Has Corporate SA Been Infected by ANC Corruption, Greed & Negligence? Dimension Data NTT Case Study
- Coincidence? High Court Rules in Favour of IS / Dimension Data, Both of Whom Failed to Keep Crucial IT Software Updated!
- WIN! Carnival Week for all Olight Flashlight & Knife Fans! The Flash Olight Sale is Here!
- ConCourt Declares UNISA Language Policy Unconstitutional in 5 Year Long Court Case!
- South Africans don’t fall for Ramaphosa’s Act – 82% say Corruption is Same or Worse Under Cyril!
- China Testing Sinovac Vaccine on SA Children – Offers SinoVac Packaging Facility in SA as Sweetener!
- African Union Playing Vaccine Victim Again Despite “Rich Countries” Having EIGHT Times More Covid Deaths per Million Population!
- Huge March Against “Vaccination Passports” in Amsterdam Draws 100,000 Protesters from Across the Political Spectrum!
- Zuma Does a Schabir Shaik and Gets Put on Medical Parole Immediately! ANC Leadership Still Protecting Zuma?
- ANC Unions Take Corrupt ANC Government to ANC ConCourt over Corrupt ANC Civil Service Salaries!