Die eerste tenders vir die omstrede nasionale gesondheidsversekering (NGV) is uitgereik. Die departement van gesondheid soek voorstelle van die private sektor oor hoe om vyf programme – sommiges wat tans katastrofies deur staatshospitale behartig word – reg te ruk. Net drie van die land se grootste administrateurs van mediese fondse het opgedaag vir die inligtingsessie..
Continue reading…