Aaron Motsoaledi het aangekondig dat die Departement van Gesondheid gebruik gaan maak van die bykans 250 “dokters” wat sopas teruggekeer het vanuit Kuba na hul opleiding aldaar. Hierdie pas afgestudeerde en nat agter die ore dokters sonder enige ondervinding, gaan nou glo help om die voorgestelde abortiewe Nasionale Gesondheid Versekering van die grond te kry…
Continue reading…