Sedert 1994 het die mediese sorg fasiliteite en veral staatshospitale met rasse skrede agteruitgegaan. Die eens hoogs aangeskrewe opleidings hospitale soos HF Verwoerd Hospitaal, Johannesburg Algemene Hospitaal, Tygerberg Hospitaal en Universitas Hospitaal in Bloemfontein het van die beste dokters opgelewer in die kontinent. Tans sukkel Universitas Hospitaal met ‘n uittog van spesialiste wat nie meer..
Continue reading…