Een van die generiese antiretrovirale middels (ARM’s) wat deur Sonke Pharmaceuticals namens die staat versprei word, veroorsaak kommerwekkende newe-effekte. Só sê Sello Mokhalipi, voorsitter van die Positive Action Campaign (PAC) in die Vrystaat, ná ’n besoek Donderdagoggend aan die Bloemspruit-kliniek buite Bloemfontein. Tans gebruik dié pasiënte Abacavir vir babas. Dit help nie. Inteendeel, dit veroorsaak..
Continue reading…