Die 2 200 nuwe aanstellings van mediese personeel wat belowe is deur pres. Cyril Ramaphosa is welkom, maar ’n druppel aan die emmer in die lig van die omvang van die probleme in die departement van gesondheid. Volgens die verpleegvakbond Denosa is daar net wat verpleërs betref ’n tekort aan 45 000 poste in die..
Continue reading…
Tekort aan 45 000 verpleërs in Suid-Afrika
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!