Die staatshospitaal in Koster, Noordwes, is vervalle, onhigiënies en net ses lyke kan in die lykshuis geberg word. Dit is volgens Cobus Snyman, DA-raadslid in die Kgetlengrivier-munisipaliteit wat die gebied bedien, die toestande wat die party op ’n onlangse besoek aan die hospitaal aangetref het. Tebogo Lekgethwane, woordvoerder van Noordwes se gesondheidsdepartement, erken die lykshuis..
Continue reading…