’n Vermiste lyk, stukkende koelkamers waarin lyke gehou word en personeel wat glo op grond van hul politieke affiliasie aangestel word – dis hoe dinge glo in die Mthatha-patologie-laboratorium in die Oos-Kaap lyk. Jane Cowley, DA-woordvoerder oor gesondheid in die Oos-Kaap, sê die lyk van ’n jong man het in Januarie spoorloos uit die lykshuis..
Continue reading…