Baie Suid-Afrikaners is so warm onder die kraag oor die Discovery-groep se planne om aan swart deposante ’n 10%-belang in sy nuwe bank te gee dat hulle dreig om Discovery se mediese fonds te verlaat. Die sangers Bobby van Jaarsveld en Steve Hofmeyr is deel van dié groep ontevredenes. Mense wat dit oorweeg, moet hulle..
Continue reading…