Die Laerskool Vaalwater in Limpopo is tot verdere kennisgewing gesluit nadat skarlakenkoors by etlike leerlinge en onderwysers gediagnoseer is. Ouers is Maandagoggend laat weet om hul kinders as voorkomingsmaatreël by die skool te gaan haal. Skarlakenkoors is Vrydag by twee gr. R-leerlinge van die Laerskool Vaalwater deur dokters gediagnoseer. Daar word nog vasgestel hoeveel van..
Continue reading…