’n Pretoriase vrou is in skok nadat haar “koorsblaar” in ’n lewensgevaarlike kanker ontaard het wat al groot dele van haar gesig geskend het. Clara van Heerden (52), van Hermanstad in Pretoria-Wes, beskuldig die dokters van die Steve Biko- akademiese hospitaal dat hulle haar al sedert 2016 verkeerd gediagnoseer het. Sy sê die dokters daar..
Continue reading…