Talle kankerpasiënte loop die risiko dat hul allerbelangrike bestralingsbehandeling halfpad gestaak sal moet word omdat die aanleg wat kankermedisyne by Pelindaba vervaardig weens veiligheidsprobleme gesluit is. Onkoloë en bestralingskundiges sit nou met die hand in die hare omdat die behandeling van pasiënte wat ernstig siek is onbepaald uitgestel moet word of nie sal kan voortgaan..
Continue reading…
Suid Afrika word geraak deur medisyne krisis na vervaardiging aanleg sluit
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Pryse vir kankermedikasie word ondersoek
Posted on Leave a comment
Suid-Afrikaanse kankerpasiënte en hul geliefdes het die mededingingskommissie se besluit om drie farmaseutiese maatskappy se pryse vir kankermedisyne te ondersoek geloof, en versoek dat die ondersoek so spoedig moontlik afgehandel moet word. Die mededingingskommissie het vroeër die week aangekondig dat hulle die internasionale farmaseutiese reuse Aspen, Pfizer en Roch ondersoek omdat die maatskappye na bewering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!