‘n Hospitaal word geassosieer met higiëne en orde- Dit, sê ’n ontstelde inwoner van Modimolle, is egter nie die geval by die F.H. Odendaal-hospitaal in Modimolle nie. Foto’s van haar onlangse besoek aan die hospitaal wys ’n stukkende kraan wat met ’n vuil verband “reggemaak” is, stowwerige vensterbanke, toiletpapier wat in die bad lê, vuil..
Continue reading…