Daar is tans vele uitdagings en probleme wat die verpleegprofessie in die gesig staar. Verpleegkundiges in Suid-Afrika gaan gebuk onder onveilige werkomstandighede, uitbranding en gebrekkige hulpbronne in die werkplek. Suid-Afrika het altesaam 3 816 openbare gesondheidsorginstellings. Die Office of Health Standards Compliance (OHSC) het vir die tydperk 2016-2017 inspeksies by 969 (25%) gesondheidsorginstansies regoor SA..
Continue reading…