Vrystaat se pasiënte wat afhanklik is van staats medisyne en mediese toebehore gaan ’n ernstige probleem in die gesig staar nadat daar bevind is dat die mediese staatsdepot in Bloemfontein nie die nodige voorraad betyds aan hospitale en klinieke kan lewer nie. So het Patricia Kopane, DA-LP en DA-premierskandidaat vir die Vrystaat, Dinsdag ten tyde..
Continue reading…