Die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement ondersoek aantygings van pasiënte wat sê hulle mag die toilet by die Frere-hospitaal in Oos-Londen net drie keer per dag gebruik. As hulle die toilet buite die geskeduleerde toilet-tye ná elke ete wil gebruik, sal dit sonder die hulp van verpleegsters wees. Sinethemba Joya (29), ’n pasiënt van Kaapstad wat in die..
Continue reading…