’n Nuwe siekte het in 2017 kop uitgesteek onder die topvyf chroniese siektes waaraan mediese fondse wat Mediscor se dienste gebruik, die meeste geld bestee. Die gebruik van generiese medisyne pleks van die oorspronklike is nou 59,9%. Bipolêre gemoedsversteuring het asma onder die topvyf vervang. Volgens Mediscor, die bestuurder van farmaseutiese voordele, se jaarlikse verslag..
Continue reading…