Die Noord-Kaapse departement van gesondheid kan hom regmaak vir eise van R60 miljoen vir skadevergoeding nadat hy mediese nalatigheid by die geboorte van drie babas erken het. Die bedrae wat geëis word, moet nog in verdere verhore bewys word. Dit volg op drie siviele gedinge wat die afgelope drie weke in die hooggeregshof in Kimberley..
Continue reading…