Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Maandag gewaarsku dat Suid-Afrikaners bedag moet wees op ’n malaria-risiko, veral in die noordelike dele van die land wat nou die somerreënseisoen binnegaan. “Ongelukkig het ons nog nie die laaste van malaria in Suid-Afrika beleef nie wat volgens alle aanduidings ’n terugkeer maak,” sê dr. Peter Vincent..
Continue reading…