Daar is meer as 4 000 vakatures by Gautengse staatshospitale in kritiek belangrike poste soos dié van spesialiste, aptekers, dokters en verpleegkundiges. Dié situasie het aan die lig gekom in die jaarverslag van die Gautengse departement van gesondheid wat onlangs in die provinsiale raad ter tafel gelê is, sê Jack Bloom, die DA se woordvoerder..
Continue reading…
Staatshospitale in SA bloei weens tekort aan medici
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Steve Biko-hospitaal – Meeste hysers buite werking
Posted on Leave a comment
Die meeste hysers in die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria is reeds twee weke lank stukkend. Talle pasiënte kan nie sekere prosedures ondergaan of dokters besoek nie. Dié wat te siek of swak is om self by die trappe op te loop, sit en wag glo daagliks in die hospitaal se ontvangsgebied om kans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!