Die Minister van Gesondheid het by navraag in die parlement gesê dat meer as 143 lykshuise se yskaste nie “behoorlik funksioneer” nie terwyl sommiges reeds tien jaar disfunksioneel is. In Sentraal Transvaal is daar in nege distrikte dertien yskaste wat nie werk nie terwyl die Odi Hospitaal in Pretoria drie yskaste het wat reeds 18..
Continue reading…