AfriForum het die publiek genooi om hul ervarings van treurige dienslewering en behandeling by hospitale en klinieke met dié organisasie te deel in ʼn poging om die swak plekke in die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel bloot te lê. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê die organisasie word toenemend met klagtes van swak behandeling..
Continue reading…