Geen antibiotika, hoesstroop of medisyne vir diabete nie. Dit is van die skoktoestande waarop Lindy Wilson, nasionale DA-woordvoerder, Donderdag op ’n oorsigbesoek aan die Waterval-kliniek in die Vhembe-distrik, Limpopo, afgekom het. Dit is ondanks 95% van die begroting van die hospitaal wat gebruik word om salarisse te betaal. Sy het ook die Elim-hospitaal in die..
Continue reading…
Kliniek in Limpopo het glo geen medisyne vir diabete
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!