Psigiatriese pasiënte is weer op skokkende wyse deur die regering versaak skaars 18 maande nadat Rapport die volle omvang van die Life Esidimeni-ramp geopenbaar het waarin 144 pasiënte dood is. Die ingang na die Tower- psigiatriese hospitaal word streng bewaak en Rapport is toegang geweier. Die “haglike en onmenslike” manier waarop pasiënte in ’n..
Continue reading…