Sowat 200 jong dokters wat uitgeplaas is in die Sentraal Transvaal omgewing deur die Gauteng Departement van Gesondheid, is woedend omdat die verskuldigde salarisse nie betaal word nie. Met die opmerking, “Geen betaling, geen werk” het die jong geleerdes hulle stem duidelik laat hoor nadat die Departement in gebreke gebly het om hulle te betaal…
Continue reading…
Jong dokters, wat deur die ANC regime verplig word om sogenaamde gemeenskapsdiens te doen nadat hulle af studeer, is nou nog nie betaal vir dienste gelewer vir Januarie
Enjoyed this post? Share it!
SA is besig om sy pas afgestudeerde dokters te verloor a.g.v. die regering se onvermoë om die hul te plaas waar hulle diens kan doen en die feit is dat hul nie betaal word vir dienste gelewer nie
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het beswaar aangeteken teen die reuse verlies van opgeleide dokters wat nou na ander lande verhuis omdat die regering hulle nie vir hulle jaar praktiese werk kan betaal nie. Die uittog van pas afgestudeerde dokters is toegeskryf aan die Departement van Gesondheid se onvermoë om die dokters te plaas waar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen oortydbetaling vir dokters in Gauteng
Die departement van gesondheid in Gauteng moet dringend verduidelik waarom dokters nie oortydbetaling ontvang nie en dit so vinnig as moontlik regstel, het die Demokratiese Alliansie Sondag gesê.
Talle dokters by Gauteng-staatshospital word nie vir oortydwerk betaal nie en het gehoor dat die departement “nie geld het om hulle te betaal nie”, het Jack Bloom, woordvoerder vir die DA, gesê. “Ek het berigte ontvang dat dokters by Tembisa, Leratong en Yusuf Dadoo-hospitale, en moontlik ook by ander hospitale, nie oortydbetaling ontvang nie,” het hy verduidelik.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatshospitale in SA bloei weens tekort aan medici
Daar is meer as 4 000 vakatures by Gautengse staatshospitale in kritiek belangrike poste soos dié van spesialiste, aptekers, dokters en verpleegkundiges. Dié situasie het aan die lig gekom in die jaarverslag van die Gautengse departement van gesondheid wat onlangs in die provinsiale raad ter tafel gelê is, sê Jack Bloom, die DA se woordvoerder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Specialty Disability Insurance
Search NHI
Groceries & Flowers Online
Join the Chat Online
Yell Dating Online
Cheapest Car Hire in SA
Yell.co.za Free Ad Listings
Health Insurance News
- Should Medical Cannabis be used for Chronic Pain? – iTV.ie
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth?
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now!
- Send Valentine’s Flowers & Gifts to Your Loved One Online Today!
- IMF & World Banksters used ANC & “anti-racism” to Trick South Africa into Permanent Debt Slavery!
- Has Corporate SA Been Infected by ANC Corruption, Greed & Negligence? Dimension Data NTT Case Study
- Coincidence? High Court Rules in Favour of IS / Dimension Data, Both of Whom Failed to Keep Crucial IT Software Updated!
- WIN! Carnival Week for all Olight Flashlight & Knife Fans! The Flash Olight Sale is Here!
- ConCourt Declares UNISA Language Policy Unconstitutional in 5 Year Long Court Case!
- South Africans don’t fall for Ramaphosa’s Act – 82% say Corruption is Same or Worse Under Cyril!
- China Testing Sinovac Vaccine on SA Children – Offers SinoVac Packaging Facility in SA as Sweetener!
- African Union Playing Vaccine Victim Again Despite “Rich Countries” Having EIGHT Times More Covid Deaths per Million Population!
- Huge March Against “Vaccination Passports” in Amsterdam Draws 100,000 Protesters from Across the Political Spectrum!
- Zuma Does a Schabir Shaik and Gets Put on Medical Parole Immediately! ANC Leadership Still Protecting Zuma?
- ANC Unions Take Corrupt ANC Government to ANC ConCourt over Corrupt ANC Civil Service Salaries!