Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA) het beswaar aangeteken teen die reuse verlies van opgeleide dokters wat nou na ander lande verhuis omdat die regering hulle nie vir hulle jaar praktiese werk kan betaal nie. Die uittog van pas afgestudeerde dokters is toegeskryf aan die Departement van Gesondheid se onvermoë om die dokters te plaas waar..
Continue reading…
SA is besig om sy pas afgestudeerde dokters te verloor a.g.v. die regering se onvermoë om die hul te plaas waar hulle diens kan doen en die feit is dat hul nie betaal word vir dienste gelewer nie
Enjoyed this post? Share it!
Geen oortydbetaling vir dokters in Gauteng
Die departement van gesondheid in Gauteng moet dringend verduidelik waarom dokters nie oortydbetaling ontvang nie en dit so vinnig as moontlik regstel, het die Demokratiese Alliansie Sondag gesê.
Talle dokters by Gauteng-staatshospital word nie vir oortydwerk betaal nie en het gehoor dat die departement “nie geld het om hulle te betaal nie”, het Jack Bloom, woordvoerder vir die DA, gesê. “Ek het berigte ontvang dat dokters by Tembisa, Leratong en Yusuf Dadoo-hospitale, en moontlik ook by ander hospitale, nie oortydbetaling ontvang nie,” het hy verduidelik.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA ‘dokters’ in China moet glo oor begin in Rusland
Sowat 60 Vrystaatse mediese studente wat al drie jaar in China studeer, gaan glo na Rusland gestuur word waar hulle van voor af met hul studie moet begin. Dit omdat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika nie hul kwalifikasies erken nie omdat dit glo nie op peil is nie.
So beweer Kgotso Morapela, Vrystaatse leier van die EFF.
Dit is glo omdat die Vrystaatse premierskantoor wat die beursprojekte hanteer, die studente van swak inligting voorsien het, sê Morapela.
Tiisetso Makhele, woordvoerder van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het gesê hulle wag op die EFF om met hulle oor die saak te praat.
“Die Vrystaatse Provinsiale Regering het ’n komitee gestig wat alle sake rondom die beursprogramme hanteer. Ons sal die saak met die nodige waardigheid hanteer.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
62 psigiatriese pasiënte nog vermis na Life Esidimeni-skandaal
Dit lyk soos ’n lys soldate wat ná ’n oorlog vermis is in aksie – maar in die werklike lewe is dit die lys van die Gautengse departement van gesondheid se lys van 62 psigiatriese pasiënte wat met die Life Esidimeni-skandaal verdwyn het.
Die pasiënte kan nêrens opgespoor word nie nadat hulle vanuit die sorgeenheid na verskeie ongeregistreerde sorgsentrums oorgeplaas is.
Altesaam 143 pasiënte is sedert die verskuiwing dood.
’n Arbitrasieverhoor word tans gehou onder die voorsitterskap van regter Dikgang Moseneke.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid bedank na 143 sterftes
Die geskorste hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid, dr. Barney Selebano, het bedank. Dit was hy wat die oorplasing van pasiënte goedgekeur het vanuit die Life Esidimeni fasiliteit na ongeregistreerde fasiliteite. Die oorplasing het gelei tot 143 pasiënte se dood. Tydens Selebano se aanstelling, het Jack Bloom van die DA Selebano se lof besing..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Private healthcare in SA – continued decline and a solution
We entered 2017 reeling from a series of double-digit medical insurance premium hikes. It was becoming clear that schemes are in trouble; undercut by unregulated, selective insurance products and forced into tighter and tighter modes of managing care delivered. We were facing an affordability crisis then – that, without serious systematic change, schemes will be..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2 bogus doctors arrested operating an illegal surgery, Polokwane
In a concerted effort to demolish all the crime hot spots throughout this Province, the Tactical Joint Operation composed of the Provincial Detectives and Tracking Team was conducted in the City of Polokwane focusing on the illegal operations conducted by the bogus Medical Doctors and Traditional Healers. This operation was conducted on 4 January 2018,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement sloer met plasings vir gesondheidspraktisyns
Solidariteit het vandag in ʼn skrywe beide die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en die departement van gesondheid op terme geplaas om te voldoen aan hul statutêre verpligtinge om gemeenskapspraktisyns vir hul verpligte gemeenskapsdiensjaar te plaas. Dit volg nadat Solidariteit verskeie klagtes van sy lede en van die publiek ontvang het dat daar steeds ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Durban government hospitals are a shambles
Four Durban public hospitals -Prince Mshiyeni Memorial, Mahatma Gandhi, Addington and King Edward VIII – are ailing, with some critical management positions occupied by people with no relevant qualifications. This was revealed in a damning report by a Ministerial Task Team which was set up by Health Minister Dr Aaron Motsoaledi to investigate these facilities..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vital clinic in Eastern Cape has only 1 doctor twice a month
Close to eight villages in Nxarhuni outside Mdantsane in East London depend on Newlands Clinic. But the clinic has only one doctor who comes in twice a month, according to a GroundUp report. A clinic committee member who did not want to be named said: “The doctor comes on the first Monday of the month,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Specialty Disability Insurance
Search NHI
Groceries & Flowers Online
Join the Chat Online
Yell Dating Online
Cheapest Car Hire in SA
Yell.co.za Free Ad Listings
Health Insurance News
- Should Medical Cannabis be used for Chronic Pain? – iTV.ie
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth?
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now!
- Send Valentine’s Flowers & Gifts to Your Loved One Online Today!
- IMF & World Banksters used ANC & “anti-racism” to Trick South Africa into Permanent Debt Slavery!
- Has Corporate SA Been Infected by ANC Corruption, Greed & Negligence? Dimension Data NTT Case Study
- Coincidence? High Court Rules in Favour of IS / Dimension Data, Both of Whom Failed to Keep Crucial IT Software Updated!
- WIN! Carnival Week for all Olight Flashlight & Knife Fans! The Flash Olight Sale is Here!
- ConCourt Declares UNISA Language Policy Unconstitutional in 5 Year Long Court Case!
- South Africans don’t fall for Ramaphosa’s Act – 82% say Corruption is Same or Worse Under Cyril!
- China Testing Sinovac Vaccine on SA Children – Offers SinoVac Packaging Facility in SA as Sweetener!
- African Union Playing Vaccine Victim Again Despite “Rich Countries” Having EIGHT Times More Covid Deaths per Million Population!
- Huge March Against “Vaccination Passports” in Amsterdam Draws 100,000 Protesters from Across the Political Spectrum!
- Zuma Does a Schabir Shaik and Gets Put on Medical Parole Immediately! ANC Leadership Still Protecting Zuma?
- ANC Unions Take Corrupt ANC Government to ANC ConCourt over Corrupt ANC Civil Service Salaries!