Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het al die afgelope twee jaar nie ’n vaste uitvoerende hoof nie. Die vorige hoof, dr. Sandile Mfenyana, is volgens Jack Bloom, DA-woordvoerder vir gesondheid in Gauteng, sonder verduideliking deur Qedani Mahlangu, voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, verwyder. Bloom sê dr. Sifiso Maseko, die waarnemende uitvoerende hoof, is al..
Continue reading…