’n Brand in een van die sale in Groote Schuur-hospitaal het die lewe van een van die pasiënte geëis. Alaric Jacobs, woordvoerder van die hospitaal, het Maandagoggend bevestig daar was Sondagaand omstreeks 22:00 ’n brand in saal G17 by dié hospitaal. Hy sê die saal is ontruim, maar ongelukkig is een van die manspasiënte (63)..
Continue reading…