Verstopte dreine, lekkende dakke, stukkende lugversorging en te min matrasse – Dis maar van die uitdagings by die Bophelong psigiatriese hospitaal naby Mahikeng wat in 2016 oopgemaak het en waaraan sowat R450 miljoen reeds bestee is. Dr. Job Mokgoro, Noordwes se premier, was ná ’n besoek verlede Woensdag aan die hospitaal “geskok” oor die omstandighede daar,..
Continue reading…