Sandra Kok, ’n ouma van ’n 15-jarige seun wat ’n nood blindedermoperasie moes ondergaan, vertel van hulle ervaring by Robert Mangiloso Subukwe-hospitaal. Kok se kleinseun is Donderdagaand 17 Januarie in dié hospitaal opgeneem. “Ons het vermoed dit is sy blindederm,” sê Kok. “Ons het gesit en wag van 00:00 tot ongeveer 04:00 toe die dokter..
Continue reading…