Skokkende wanbestuur by die Tshilidzini-hospitaal in Limpopo het daartoe gelei dat dr. Phophi Ramathuba, LUR vir gesondheid in Limpopo, dié hospitaal se hele bestuurspan in die pad gesteek het. Die hospitaal in die Vhembe-gebied bedien ’n groot gemeenskap. Probleme by die hospitaal sluit in vervalle geboue, swak diens, lang toue mense wat ure lank wag..
Continue reading…