Medihelp is nou die mediese skema waarmee lede die meeste tevrede is. Lede van mediese skemas is egter in die geheel beskou effens minder tevrede met hul produk as ’n jaar gelede. Die tevredenheid van lede van Discovery Health Medical Scheme en van Bonitas het albei gedaal. Dis onder die bevindings van die South African..
Continue reading…
‘Beste’ mediese skema wen met eenvoud, waarde
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!